Alte canale

Kyk NET

Africa de Sud Program TV · Ora României

NU RATA URMĂTOAREA EMISIUNE

Acum. Și în continuare.

01:3002:30 ACUM LA TVBoksburg Sonder BriekeMovies · Comedy · All Movies · 60 min

Wanneer 'n Boksburg-werktuigkundige in die Epstein-lêers verskyn, verander sy stories, familieskandale en ou geheime een doodgewone dag in skreeusnaakse chaos vir sy gesin.

02:3003:30URMEAZĂKokkedoorShows · Cooking · All Shows · 60 min

S4 E1 — Die Overberg-Mandjie Tien Kinkelkokke en 10 Onthoukokke steek die Overberg oor met 'n mandjie vol Overbergse proviand en sê mekaar die stryd aan in ons eerste Kokkedoor-plaaskombuis.

03:3004:00URMEAZĂTaktiekSeries · Comedy · All Series · 30 min

S2 E2 Lisa, Attie en Mignon word vasgekeer in 'n geheime tronksel. Goose vra Jorrie om Lisa se hand, terwyl Willy Brown in die geheim Bronwyn se planne om te trek, kelder.

04:0004:30URMEAZĂOud En JonkShows · Game Show · All Shows · 30 min

S1 E5 Twee pa-en-seun-spanne daag mekaar uit in 'n kop-aan-kop-stryd waar algemene kennis, geheue en taalvaardigheid oor drie uitdagende rondes die wenner sal bepaal.

04:3005:45URMEAZĂMusiekvideo'sMusic · Music Mix · All Music · 75 min

S1 E2 Musiekvideo's vir elke smaak.

05:4506:15URMEAZĂBravo!Actuality · Magazine · Celebrity · 30 min

S17 E19 Ons kuier by Kokkedoor beoordelaar Jess van Dyk, ontmoet die jong akteur Logan James en gesels met Anton Goosen en Christopher Torr wanneer hulle deur die FAK vereer word.

06:1506:30URMEAZĂDie Boodskap: Vir Jou LewensreisReligious · Christianity · All Religious · 15 min

S7 E190 Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Wat het ek? Kola de Klerk gesels vandag met ons oor die merkie op jou bo-arm.

06:3007:30URMEAZĂKwêlaActuality · Magazine · Lifestyle · 60 min

S28 E30 Ons kuier by 'n spoorwegentoesias, loer in by Santro Nursing Care, leer ken 'n Olimpiese fotograaf, vind meer uit oor knoffel en ontmoet Joseph Booysen wat hom toespits op gholfontwikkeling onder die jeug.

07:3009:00URMEAZĂontbytSAKEActuality · Finance · Lifestyle · 90 min

S13 E32 ontbytSAKE bespreek verkiesingsake met Theo Venter, Piet Croucamp en James Kemp en ons SAKEfokus is in George en Mosselbaai.

09:0009:30URMEAZĂOns Onthou Emily Hobhouse: HoogtepunteActuality · Documentary · All Actuality · 30 min

Hoogtepunte van 'Ons Onthou Emily Hobhouse: Regstreeks' wat tydens die herdenkingsgeleentheid van Emily Hobhouse se staatsbegrafnis op 31 Oktober 2026 plaasgevind het.

09:3010:00URMEAZĂBinnelandersSeries · Medical · Soap · 30 min

S16 E111 Molefe gee toestemming dat Bernice huis toe gaan, maar Petro besluit om dit te keer. Katryn verdedig vir Henry by Dewald, en Henry nooi haar vir aandete. Thalia sukkel om by al haar werk uit te kom.

10:0010:30URMEAZĂBinnelandersSeries · Medical · Soap · 30 min

S16 E112 Petro wil, tot Uys se ontsteltenis, vir Bernice help om nog leidrade op te volg. Mercia probeer om op Louis se gewete te speel, en Ella vind uit wie Joe teen haar gewaarsku het.

10:3011:00URMEAZĂBinnelandersSeries · Medical · Soap · 30 min

S16 E113 Mercia help by Tonik uit, Ella bevestig dat Johan haar teiken, en Luke oorreed Petro om slim te werk te gaan wat Bernice betref.

11:0011:30URMEAZĂBinnelandersSeries · Medical · Soap · 30 min

S16 E114 Mercia bevind haarself al dieper in die moeilikheid, Katryn en Henry besluit om 'n besluit stil te hou, en Petro en Uys bots oor Bernice se toekoms. Ella voel asof haar lewe uitmekaar val.

11:3012:00URMEAZĂBinnelandersSeries · Medical · Soap · 30 min

S16 E115 Mercia is vuur en vlam om te bewys sy is 'n langtermyn oplossing vir Tonik, 'n onverwagse gas daag by Henry op, en Uys manipuleer Bernice om Pretoria te verlaat.

12:0012:30URMEAZĂVat Jou Goed En TrekShows · Reality · All Shows · 30 min

S13 E6 Hierdie week reis Henck en die span saam met Christopher na Bloemfontein. Daar ontmoet hulle vir Annette Kasselman, wat vasbeslote is om haar eiendom ná die opknapping te verkoop.

12:3013:00URMEAZĂFiëstaActuality · Magazine · Lifestyle · 30 min

S28 E31 Vandeesweek kuier Anelma van Heerden by die Momentum Aardklop Nasionale Kunstefees in Potchefstroom, waar 'n keur van teater, musiek en kuns op feesgangers wag.

13:0014:00URMEAZĂDaar Was 'n TydActuality · Documentary · All Actuality · 60 min

S1 E4 — Sensors En Sonde Daar Was 'n Tyd toe volwassenes in hierdie land nie vir hulleself kon besluit nie. Die sensors was in beheer en het hulle taak as sederbewakers van die volk ernstig opgeneem. Maar wat was die gevolge hiervan?

14:0014:30URMEAZĂ1 Spoor AvontureShows · Reality · All Shows · 30 min

S3 E5 Op pad na Sutherland trotseer die manne bergpasse en waterkruisings voordat hulle Salpeterkop verken. Die terrein verg konsentrasie, maar die uitsigte beloon hulle.

14:3015:00URMEAZĂLa't WielActuality · Magazine · Motoring · Sports · 30 min

S35 E4 Die Sjinese aanslag duur voort, dié slag met 'n elektriese 4x4. Raakskerms kan meer gekompliseerd wees as wat mens dink, en 'n Jimny laat jou toe om spesiale paaie te kan ry.

15:0016:00URMEAZĂToks & TjopsShows · Talk · All Shows · 60 min

S16 E31 Een ding is seker, Suid-Afrikaners is mal daaroor om te braai en rugby te kyk! Ons paneelprogram verken alle sportgebeure wat die vorige week plaasgevind het en die wat elke naweek voorlê.

16:0017:00URMEAZĂKwêlaActuality · Magazine · Lifestyle · 60 min

S28 E30 Ons kuier by 'n spoorwegentoesias, loer in by Santro Nursing Care, leer ken 'n Olimpiese fotograaf, vind meer uit oor knoffel en ontmoet Joseph Booysen wat hom toespits op gholfontwikkeling onder die jeug.

17:0017:30URMEAZĂReënboograntSeries · Drama · All Series · 30 min

S2 E11 — Ware Kleure Marius vind uit wie Jaco werklik is en Maryna vind ook die bewyse waarna sy soek. Die jongmense blaas stoom af met 'n spontane samekoms wat amper eindig met ernstige nagevolge vir Shani.

17:3018:00URMEAZĂBravo!Actuality · Magazine · Celebrity · 30 min

S17 E19 Ons kuier by Kokkedoor beoordelaar Jess van Dyk, ontmoet die jong akteur Logan James en gesels met Anton Goosen en Christopher Torr wanneer hulle deur die FAK vereer word.

18:0018:30URMEAZĂBuite Is Beter Met PetriActuality · Lifestyle · All Actuality · 30 min

S1 E6 Angs het 'n negatiewe impak op gesondheid, spesifiek spysvertering. Ons ondersoek metodes wat angs verminder, onder andere asemhalingstegnieke, lag en aktiwiteite soos fietsry in die natuur.

18:3019:00URMEAZĂOud En JonkShows · Game Show · All Shows · 30 min

S1 E6 Die wenners van twee vorige rondes ding mee om 'n plek in die halfeindronde in 'n stryd waar kennis, geheue en taalvaardigheid die verskil kan maak.

19:0019:30URMEAZĂeNuusActuality · News · All Actuality · 30 min

S17 E222 Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.

19:3020:00URMEAZĂHaas Se GatShows · Game Show · All Shows · 30 min

S1 E4 Albert Pretorius maak met M 'n draai deur sy geheue. Van mense tot minder bekende dorpe, wat kom eerste by hom op in Haas se Gat?

20:0022:00URMEAZĂVir Die VoëlsMovies · Romance · All Movies · 120 min

'n Korrelkop-rabbedoe meisie wat oortuig is dat onafhanklikheid die enigste vorm van vryheid is, word op alle vlakke uitgedaag deur die seun wat haar van kleintyd af geterg het.

22:0022:30URMEAZĂTaktiekSeries · Comedy · All Series · 30 min

S2 E2 Lisa, Attie en Mignon word vasgekeer in 'n geheime tronksel. Goose vra Jorrie om Lisa se hand, terwyl Willy Brown in die geheim Bronwyn se planne om te trek, kelder.

22:3023:30URMEAZĂKokkedoorShows · Cooking · All Shows · 60 min

S4 E1 — Die Overberg-Mandjie Tien Kinkelkokke en 10 Onthoukokke steek die Overberg oor met 'n mandjie vol Overbergse proviand en sê mekaar die stryd aan in ons eerste Kokkedoor-plaaskombuis.

23:3000:00URMEAZĂToerbroers: Jou ToekomsShows · Reality · Adventure · 30 min

S2 E5 By Tshukudu trekkampus in Limpopo is die fokus wildbewaring. Daarna help die joggies met erosiebestuur en neem deel aan 'n bosbraai uitdaging by die Moholoholo trekkampus.