Alte canale

Kyk NET

Zimbabwe Program TV · Ora României

NU RATA URMĂTOAREA EMISIUNE

Acum. Și în continuare.

01:0002:00 ACUM LA TVKwêlaActuality · Magazine · Lifestyle · 60 min

S28 E31 Ons gesels oor aanneming op die bank. Dan leer ons oor erfenissaad, besoek die Outeniqua Transport Museum en ry op die Power Van. Ons proe skaapmelk en kyk na die finale Kwêla Feite&Geite rondte.

02:0003:00URMEAZĂBoksburg Sonder BriekeMovies · Comedy · All Movies · 60 min

Wanneer 'n Boksburg-werktuigkundige in die Epstein-lêers verskyn, verander sy stories, familieskandale en ou geheime een doodgewone dag in skreeusnaakse chaos vir sy gesin.

03:0004:00URMEAZĂIn GesprekActuality · News · Current Affairs · 60 min

S11 E17 'n Oorsig van nuusgebeure en aktuele politieke kwessies, met aanbieder Lourensa Eckardt.

04:0004:30URMEAZĂBoekmerkActuality · Lifestyle · All Actuality · 30 min

S1 E4 Ons kuier by Rudie van Rensburg in Bellville. Ons boekpaneel gesels oor P.G. du Plessis, en die Eikestadse Boekevat-boekklub gesels oor Jeanne Goosen.

04:3005:30URMEAZĂMusiekvideo'sMusic · Music Mix · All Music · 60 min

S1 E2 Musiekvideo's vir elke smaak.

05:3005:50URMEAZĂGROOTplaasActuality · Magazine · Current Affairs · 20 min

S12 E52 Bly ingelig oor landbou, van nuus en markte tot kenners se insigte en oplossings vir die boer en verbruiker.

05:5006:00URMEAZĂDie Boodskap: Vir Jou LewensreisReligious · Christianity · All Religious · 10 min

S7 E192 Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Wie is ek? Maartje van der Westhuizen gesels oor 'ontvang'. Leef met oop hande.

06:0008:00URMEAZĂDie GROOT OntbytActuality · Magazine · Current Affairs · 120 min

S12 E54 Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en goeie Afrikaanse musiek, saam met #DieGrootOntbyt-span.

08:0008:15URMEAZĂDie Boodskap: Vir Jou LewensreisReligious · Christianity · All Religious · 15 min

S7 E192 Inspirasie vir jou lewensreis vanuit Mosaïek gemeente. Wat is in jou hand? Wie is ek? Maartje van der Westhuizen gesels oor 'ontvang'. Leef met oop hande.

08:1508:30URMEAZĂDoh Ray MiKids · Adventure · All Kids · 15 min

S1 E227 Doh is 'n slim en verantwoordelike haas wat klavier speel. Die meerkat, Ray, is 'n stoute en impulsiewe kitaarspeler. En Mi is 'n nuuskierige apie wat die dromme speel en baie vrae vra.

08:3009:00URMEAZĂBinnelandersSeries · Medical · Soap · 30 min

S16 E116 Mercia laat haar nie stuit nie, Johan troef vir Ella, en Bernice en Thalia besef hulle het iets in gemeen.

09:0009:30URMEAZĂSuidoosterSeries · Soap · All Series · 30 min

S12 E159 Tino wil 'n partytjie hou en Willem speel 'n troefkaart wat gevolge vir Justin inhou. Daar word nog 'n onverklaarbare teken gevind in die vlei, terwyl Gary iets uitvind wat alles verander.

09:3010:00URMEAZĂDiepe WatersSeries · Telenovela · All Series · 30 min

S5 E25 Die druk begin op Henry se gesinslewe toeneem. 'n Geraamte val uit Sanet se kas. Gihan se geduld raak op met Gys.

10:0010:30URMEAZĂHaas Se GatShows · Game Show · All Shows · 30 min

S1 E4 Albert Pretorius maak met M 'n draai deur sy geheue. Van mense tot minder bekende dorpe, wat kom eerste by hom op in Haas se Gat?

10:3011:00URMEAZĂBravo!Actuality · Magazine · Celebrity · 30 min

S17 E19 Ons kuier by Kokkedoor beoordelaar Jess van Dyk, ontmoet die jong akteur Logan James en gesels met Anton Goosen en Christopher Torr wanneer hulle deur die FAK vereer word.

11:0011:30URMEAZĂ1 Spoor AvontureShows · Reality · All Shows · 30 min

S3 E6 Sutherland se geskiedenis, bekende sterrewag en oop landskappe wys 'n ander kant van die reis. Terug op die grondpaaie wag daar nog uitdagings in die Karoo.

11:3012:00URMEAZĂKoppieTeeFonteinShows · Talk · All Shows · 30 min

S10 E5 — Leah Van Niekerk Hierdie week drink Jak tee saam met Leah van Niekerk, sangeres, aktrise en TV-aanbieder, wie se rol in 'As Jy Sing' die begin was van 'n loopbaan in musiek, televisie en verhoogvermaak.

12:0012:30URMEAZĂGovan OntblootActuality · Current Affairs · All Actuality · 30 min

S2 E4 — Daggaboere Govan bevind homself tussen daggaboere wat deel vorm van 'n snel-groeiende (en wettige) landboubedryf.

12:3013:00URMEAZĂDie ToringSeries · Drama · All Series · 30 min

S1 E31 Stella konfronteer teenstrydige emosies wanneer Ryan 'n dapper verklaring maak. Ezra dryf 'n onkonvensionele benadering om Anathi te ondersteun, wat 'n blywende indruk op Argos laat.

13:0014:30URMEAZĂontbytSAKEActuality · Finance · Lifestyle · 90 min

S13 E32 ontbytSAKE bespreek verkiesingsake met Theo Venter, Piet Croucamp en James Kemp en ons SAKEfokus is in George en Mosselbaai.

14:3015:00URMEAZĂOntbyt GrotesActuality · Magazine · All Actuality · 30 min

S12 E8 'n Saamgestelde program wat die week se hoogtepunte van Die Groot Ontbyt bevat.

15:0016:00URMEAZĂKokkedoorShows · Cooking · All Shows · 60 min

S4 E1 — Die Overberg-Mandjie Tien Kinkelkokke en 10 Onthoukokke steek die Overberg oor met 'n mandjie vol Overbergse proviand en sê mekaar die stryd aan in ons eerste Kokkedoor-plaaskombuis.

16:0016:30URMEAZĂOud En JonkShows · Game Show · All Shows · 30 min

S1 E6 Die wenners van twee vorige rondes ding mee om 'n plek in die halfeindronde in 'n stryd waar kennis, geheue en taalvaardigheid die verskil kan maak.

16:3017:00URMEAZĂWelvaartskeppersActuality · Finance · All Actuality · 30 min

S2 E5 Geo besoek Jacaranda FM en gesels met die geliefde en dinamiese entrepreneur Elana Afrika-Bredenkamp. PJ kry welvaartwenke by Murray Winckler, medestigter en portfoliobestuurder by Laurium Capital.

17:0017:30URMEAZĂBuite Is Beter Met PetriActuality · Lifestyle · All Actuality · 30 min

S1 E6 Angs het 'n negatiewe impak op gesondheid, spesifiek spysvertering. Ons ondersoek metodes wat angs verminder, onder andere asemhalingstegnieke, lag en aktiwiteite soos fietsry in die natuur.

17:3018:00URMEAZĂLa't WielActuality · Magazine · Motoring · Sports · 30 min

S35 E5 Hierdie week ry ons 'n luukse hibriede Japanse motor, en 'n elektriese Duitser. Ons kyk dan na petrolbakkies met meer krag as albei die ander voertuie.

18:0018:30URMEAZĂSuidoosterSeries · Soap · All Series · 30 min

S12 E160 Bianca neem 'n drastiese besluit, terwyl Elzette namens Justin by Willem pleit. Nazeem ervaar 'n groot terugslag en Bridgette vat vir Riaan en Zoe vas.

18:3019:00URMEAZĂDiepe WatersSeries · Telenovela · All Series · 30 min

S5 E26 Sanet probeer om vir Tobias 'n plek by Swartmarlyne te verseker. Henry en Juvan het 'n nuwe plan vir die koswaentjie.

19:0019:30URMEAZĂeNuusActuality · News · All Actuality · 30 min

S17 E225 Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.

19:3020:00URMEAZĂBinnelandersSeries · Medical · Soap · 30 min

S16 E117 Thalia raak al meer emosioneel betrokke by Bernice, terwyl Lana haar oor haar leuens konfronteer. Johan ontdek Ella was onprofessioneel en kry 'n slinkse idee.

20:0021:00URMEAZĂKrummelsMovies · Comedy · All Movies · 60 min

Vyf bejaarde vriende trotseer 'n afperser wat hul skoolkosprojek bedreig en ontdek dat vriendskap en tweede kanse selfs die krummels van die lewe in iets kosbaars kan verander.

21:0021:30URMEAZĂGovan OntblootActuality · Current Affairs · All Actuality · 30 min

S2 E5 — Liewe Hekse In Roodepoort en Montagu, ontmoet Govan mense wat hulself sonder huiwering hekse noem en die wêreld van geeste en gode omarm.

21:3022:00URMEAZĂKoppieTeeFonteinShows · Talk · All Shows · 30 min

S10 E6 — Cindy Swanepoel Hierdie week drink Jak tee saam met Cindy Swanepoel, gewilde aktrise en bekende gesig op Suid-Afrikaanse televisie, veral bekend vir haar rolle in Binnelanders en Getroud Met Rugby.

22:0022:30URMEAZĂBravo!Actuality · Magazine · Celebrity · 30 min

S17 E19 Ons kuier by Kokkedoor beoordelaar Jess van Dyk, ontmoet die jong akteur Logan James en gesels met Anton Goosen en Christopher Torr wanneer hulle deur die FAK vereer word.

22:3023:00URMEAZĂDiepe WatersSeries · Telenovela · All Series · 30 min

S5 E26 Sanet probeer om vir Tobias 'n plek by Swartmarlyne te verseker. Henry en Juvan het 'n nuwe plan vir die koswaentjie.

23:0023:30URMEAZĂSuidoosterSeries · Soap · All Series · 30 min

S12 E160 Bianca neem 'n drastiese besluit, terwyl Elzette namens Justin by Willem pleit. Nazeem ervaar 'n groot terugslag en Bridgette vat vir Riaan en Zoe vas.