Alte canale

VIA

Zimbabwe Program TV · Ora României

NU RATA URMĂTOAREA EMISIUNE

Acum. Și în continuare.

06:3007:00 ACUM LA TVDie beste in die NoordeShows · Lifestyle · All Shows · 30 min

S1 E3 In dié reisprogram, verken ons van die oulikste uithoeke van Gauteng en Mpumalanga.

07:0008:00URMEAZĂLandbouweekliksActuality · Technology · Wildlife · 60 min

S34 E7 Pietman, Theodore en Vicky besoek besonderse boere regoor Suid-Afrika en hou kykers op hoogte van die jongste verwikkelinge in die landboubedryf.

08:0009:00URMEAZĂWilde LiefdeShows · Reality · All Shows · 60 min

S1 E1 In dié maatsoekprogram, verruil ons die stad vir die natuurskoon om te sien of enkellopendes ware liefde kan vind wanneer hulle die afleidings van die moderne wêreld agterlaat.

09:0009:30URMEAZĂPadel in die bloedShows · Lifestyle · All Shows · 30 min

S1 E6 Corné en Morné speel in Hillcrest KZN op unieke onderdak bane teen hul taaiste teesnstanders nog. Gaan hulle hulle onoorwonne kan bly?

09:3010:00URMEAZĂAneeka se kombuisShows · Cooking · All Shows · 30 min

S4 E5 Die TikTokker Aneeka Papier nooi ons haar kombuis binne waar sy weekliks saam met gaste onthoukos kook wat gepas is vir ons hedendaagse palette en gejaagde leefstyle.

10:0010:30URMEAZĂDie beste in die NoordeShows · Lifestyle · All Shows · 30 min

S1 E3 In dié reisprogram, verken ons van die oulikste uithoeke van Gauteng en Mpumalanga.

10:3011:00URMEAZĂWie weet wat?Shows · Game Show · All Shows · 30 min

S6 E21 In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.

11:0011:30URMEAZĂWie weet wat?Shows · Game Show · All Shows · 30 min

S6 E22 In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.

11:3012:00URMEAZĂWie weet wat?Shows · Game Show · All Shows · 30 min

S6 E23 In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.

12:0012:30URMEAZĂWie weet wat?Shows · Game Show · All Shows · 30 min

S6 E24 In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.

12:3013:00URMEAZĂHart op soekShows · Lifestyle · All Shows · 30 min

S2 E10 Enkellopendes op soek na 'n maat nooi ons hul wonings binne en deel hul diepste wense en drome vir die liefde met ons.

13:0014:00URMEAZĂKom Ons BraaiShows · Reality · Cooking · 60 min

S11 E12 Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!

14:0015:00URMEAZĂKom Ons BraaiShows · Reality · Cooking · 60 min

S11 E13 Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!

15:0016:00URMEAZĂKom Ons BraaiShows · Reality · Cooking · 60 min

S12 E1 Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!

16:0017:00URMEAZĂKom Ons BraaiShows · Reality · Cooking · 60 min

S12 E2 Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie paartjies wat mekaar nie ken nie, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!

17:0018:00URMEAZĂHier Sit Die ManneShows · Talk · All Shows · 60 min

S13 E13 In dié geselsprogram nooi die akteur Frank Rautenbach gaste om oor dinge te praat wat hom interesseer en inspireer. Van karre, visvang, jag, beleggings, reis en rugby - álles wat die manne na aan die hart lê.

18:0019:00URMEAZĂGeselsShows · Talk · All Shows · 60 min

S10 E1 In dié geselsprogram maak ons ruimte vir onsself, mekaar, asook alles wat mooi en interessant is in die lewe. Leandie du Randt is die aanbieder.

19:0019:30URMEAZĂKeyter vir almalShows · Lifestyle · All Shows · 30 min

S1 E7 In die episode gesels JP met Helmuth Heydenrich oor sy merkwaardige gewigsverlies, sy oorlewing van 'n driedubbele hartomleiding en sy missie om ander te help.

19:3020:00URMEAZĂHart op soekShows · Lifestyle · All Shows · 30 min

S2 E10 Enkellopendes op soek na 'n maat nooi ons hul wonings binne en deel hul diepste wense en drome vir die liefde met ons.

20:0021:00URMEAZĂKom Ons Braai: Familie En VriendeShows · Reality · Cooking · 60 min

S22 E8 Ons gunstelingtydverdryf is nou 'n sosiale eksperiment. Drie spanne wat mekaar goed ken, braai by mekaar en heelwat gebeur om die vuur. En ons praat nie net van die lekker kos nie!

21:0021:30URMEAZĂHuis SOSShows · Lifestyle · All Shows · 30 min

S2 E9 Dié tuin-en-tuiste-program bied inspirasie vir elke hoek van jou huis. Leon Gropp besoek bekendes by hul huise om saam self-doen-dilemmas aan te pak.

21:3022:00URMEAZĂGekies Vir Die Kollig!Shows · Reality · All Shows · 30 min

S6 E4 Aspirant-akteurs kry die geleentheid om hul eie monoloë te skryf en dan vir beoordeling te verfilm. Saam met ons mentors word spel ontwikkel en hul skryftalent vlerke gegee.

22:0023:00URMEAZĂSlim Vang Sy Baas: MusiekShows · Game Show · All Shows · 60 min

S5 E8 Twee spanne van drie daag mekaar uit in 'n reeks nuwe speletjies en verrassings alles rondom musiek. Met 'n nuwe ateljee, vars rondes en die kompetisie net so vuurwarm soos altyd.

23:0023:30URMEAZĂWie weet wat?Shows · Game Show · All Shows · 30 min

S6 E22 In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.

23:3000:00URMEAZĂWie weet wat?Shows · Game Show · All Shows · 30 min

S6 E23 In hierdie vasvraprogram probeer deelnemers om soveel geld as moontlik te wen in drie rondtes. Dit kombineer algemene kennis, strategie en risikoneming vir opwindende vermaak.